Ernst & Nicolene

Marilise het ‘n reuse bydrae gelewer om van ons troudag te maak wat ons graag wou hê dit moes

wees; die grootste en gelukkigste dag van ons lewe. Sy het met soveel kreatiewe, bekostigbare

idees vorendag gekom om die dag spesiaal te maak, dat ons die reëlings bloot in haar hande kon

laat, kon fokus op onsself, en die meeste uit die aanloop tot die dag kon put.

Ernst en Nicolene Pagel

 

Back